Pampoenfees “Off Road Challenge”

Plek : Westfield (by Benjè Moodie waar hulle die sand laai)

Tyd : 9h00 Saterdag 25 Maart 2017

Ons gaan ‘n uitdaag roete tussen die duine uitlê waar ons gaan speel. Daar word wors gebraai vir hotdogs, ens.

Inskrywing : R350/voertuig waarvan die helfte vir die Pampoenfees gaan.

Slegs vierwiel aangedrewe voertuie sal kan ry.

Luxury Camping at The 2017 Giant Pumpkin Festival

Luxury Camping at The 2017 Giant Pumpkin Festival

Lekker Kampplekke gaan die naweek van die Pampoenfees vir jou kamp opslaan. Al wat jy moet bring is jou klere. Daar gaan slegs 13 tente beskikbaar wees. 2 per tent. 

Lekker Kamplekke will be offering Luxury Camping at the Pumpkin Festival.

All you need to bring is your clothes.

R650 for Friday 24 and Saturday 25 March 2017
2 people per tent
Only 13 Tents

Click here to book…

The 2017 Giant Pumpkin Festival

The 2017 Giant Pumpkin Festival

Get ready for the 2017 Giant Pumpkin Festival which is going to be bigger and better than before.