The Giant Pumpkin Festival is taking place on the 24th March 2018.

“Vir die 2018 fees is daar groot pryse op die spel. Die grootste pampoen se prysgeld sal R14 000 beloop. Vir ‘n Wêreld rekord sal die prysgeld R150 000 beloop, SA rekord se prysgeld beloop R30 000 en as jy ‘n pampoen inweeg van 750kg en meer sal jy prysgeld van R60 000 losslaan. Soos met vorige jare word daar prysgeld vir die 10 grootste pampoene geallokeer”

There are big prizes up for grabs at the 2018 Giant Pumpkin Festival, the biggest pumpkin will win R14 000. If the World record is broken, you could win R150 000!

If the South African record is broken, you will win R30 000 and if you get over 750kg then you will win R60 000.

‘n Totale bedrag van R266 000 is met die 2017 Pampoenfees teruggeploeg in die gemeenskap waarvan ‘n bedrag van R70 000 spandeer is aan opgraderings by die plaaslike ouetehuis, Huis Zenobia du Toit.

Met hierdie bedrag is daar nuwe hospitaalbeddens en sonskerms vir die tehuis aangekoop.

Die 2018 Pampoenfees sal op 23 en 24 Maart plaasvind en die feeskommitee beplan om die fees nog verder uit te brei.

Daar word heelwat aktiwiteite vir die naweek beplan. Daar sal ‘n nagmark wees, stalletjies musiek, ‘n fietsroete, wedlope, ‘n 4×4 kompetisie, rolbal, gholf, ‘n wyntent en vele meer beskikbaar wees oor die naweek. Gaste is welkom om oor te bly in die tente-dorp wat by die feesterrein beskikbaar sal wees of om hulle eie kamp te kom opslaan by die fees.

To view the original article at the the Suid Kaap Forum, click here…

1. Piet Lotz – 532.40
2. Elizna Lotz – 438.00
3. Pinkie Swart – 365.8
4. Pieter Wenzel – 348.8
5. Abrie Carstens – 307.8
6. Jaco Uys – 298.00
7. Ronel Swart – 288.00
8. Juanita Kleynhans – 284.20
9. Attie Geldenhuys – 279.00
10. Jack Smit – 254.80
11. Mof Prinsloo – 251.0
12. Des Erasmus – 243.0
13. Willem Huisamen – 239.60
14. Jannetjie Jacobs – 222.60
15. Coetzee Uys – 219.60

Mooiste Pampoen – Altus Joubert en Lelikste Pampoen –  Gert van
Deventer