Pampoenfees “Off Road Challenge”

Plek : Westfield (by Benjè Moodie waar hulle die sand laai)

Tyd : 9h00 Saterdag 25 Maart 2017

Ons gaan ‘n uitdaag roete tussen die duine uitlê waar ons gaan speel. Daar word wors gebraai vir hotdogs, ens.

Inskrywing : R350/voertuig waarvan die helfte vir die Pampoenfees gaan.

Slegs vierwiel aangedrewe voertuie sal kan ry.