The Giant Pumpkin Festival is taking place on the 8 – 9th March 2019.

“Vir die 2019 fees is daar groot pryse op die spel. Die grootste pampoen se prysgeld sal R17 500 beloop. Vir ‘n Wêreld rekord sal die prysgeld R150 000 beloop, SA rekord se prysgeld beloop R20 000 en as jy ‘n pampoen inweeg van 750kg en meer sal jy prysgeld van R50 000 losslaan. Daar sal prysgeld vir die 15 grootste pampoene geallokeer”

There are big prizes up for grabs at the 2019 Giant Pumpkin Festival, the biggest pumpkin will win R17 500. If the World record is broken, you could win R150 000!

If the South African record is broken, you will win R20 000 and if you get over 750kg then you will win R50 000.

Die 2019 Pampoenfees sal op 8 en 9 Maart plaasvind en die feeskommitee beplan om die fees nog verder uit te brei.

Daar word heelwat aktiwiteite vir die naweek beplan.
Daar sal, stalletjies, musiek, ‘n fietsroete, wedlope, ‘n 4×4 kompetisie, rolbal, gholf, ‘n potjiekos kompetisie en vele meer beskikbaar wees oor die naweek. Gaste is welkom om oor te bly in die tente-dorp wat by die feesterrein beskikbaar sal wees of om hulle eie kamp te kom opslaan by die fees.

 

2019 PAMPOEN KOMPETISIE WENNERS

1. 601,80 kg – Jaco du Plessis
2. 510,60 kg – Piet Lotz
3. 460,80 kg – Elizna Lotz
4.435 kg – Willem le Grange
5. 412,20 kg – Pinkie Swart
6. 402,80 kg – Corne v Greunen
7. 377 kg – Adriaan Geldenhuys
8. 363,80 kg – Kyle van Reenen
9. 357,40 kg – Juanita Kleynhans
10. 355,40 kg – Ronel Swart
11.345 kg – Willem Huisamen
12. 338 kg – Coetzee Uys
13.337 kg – Elna Fourie
14. 332,80 kg – Hendrik Kotze
15. 317,20 kg Altus Joubert